Landbouweekblad

Só laat topwildboer somme klop

Wild

Tienie Bamberger het 25 jaar gelede sy jagbesigheid begin met ’n droom, ’n hand vol pamflette en ’n verdienste uit sy selfoonbesigheid in Pretoria. Deesdae bedryf WRSA se Wildboer van die Jaar vir 2023 sy boerdery en trofeejagbesigheid, Warthog Safaris, op 10 000 ha en hy brei uit ondanks die wetgewingswaard wat oor groot dele van die jagbedryf hang.

Tienie draai nie doekies om nie. “Ek streef na winsgewendheid. Die feit dat ek habitat vir my wild bewaar, is ’n uitvloeisel daarvan.”

Eers ses jaar ná ’n wankelrige begin kon hy sy eerste plaas, ’n klein stukkie grond van 189 ha op Steenbokpan naby Lephalale in Limpopo, bekom. Vandag is dit deel van die byna 10 000 ha waarop hy Warthog Safaris saam met sy vrou, Ananja, bedryf.

Sy pa, Ben, was ’n saai-en-melkboer by Ottosdal, waar Tienie sy vormingsjare deurgebring het. Later het droogtes die familie na Bronkhorstspruit gedryf, waar sy pa uiteindelik as polisiespeurder afgetree het.

Tienie het daar gematrikuleer en toe as landboustudent aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related