Landbouweekblad

Verdagte navorsing dalk skadeliker as trofeejag

Meer as 70% van Europa en Brittanje se inwoners wat aan ’n meningsopname oor die wenslikheid van trofeejag deelgeneem het, is glo daarteen gekant. Só berig die internasionale toerismewebwerf Daily Tourism Update oor ’n onlangse navorsingsverslag van die diereregte-organisasie World Animal Protection (WAP).

Daar het volgens WAP 10 900 mense van reg oor die wêreld aan die navorsingsopname deelgeneem, waarvan baie gereelde besoekers aan Suid- en Suider-Afrika is. Suid-Afrikaanse deelnemers is blykbaar ook by die navorsing betrek.

KORTOM

■ Navorsing deur ’n diereregte-organisasie het bevind die meeste van die wêreld se mense, veral in Europa en Brittanje, is gekant teen trofeejag.

■ Jagorganisasies sê toerisme alleen kan nie vir bewaring betaal nie en jag is noodsaaklik.

■ Beroepsjagters waarsku dat ondeurdagte omgewingsbeleid van die regering reeds besig is om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit