Landbouweekblad

Oorsese politici ignoreer hoop wat jag vir Afrika bied

OM na trofeejag as iets anders, soos bewaringsjag, te verwys, maak weinig verskil in die debat oor volhoubare benutting rondom trofeejag. Dit lei bloot tot beskuldigings van verdoeseling en verneukery.

Só sê dr. Dilys Roe, hoof van die internasionale instituut vir omgewing en ontwikkeling (IIED) in Brittanje en voorsitter van die internasionale unie vir natuurbewaring (IUCN) se spesialisgroep vir volhoubare grondbenutting en lewensbestaan (SULi). Sy het op die konferensie van die beroepsjagtersvereniging Custodians for Professional Hunting and Conservation (CPHC-SA) gesê hoewel niemand in Europa kla oor benuttingsjag of bestaansjag nie, het anti-jagbewegings redelik steun gewen teen die konsep van wettige jag wat as stokperdjie beoefen word.

Sy definieer trofeejagters as mense wat dikwels in ander lande gaan jag en dan iets van die dier wat hulle gejag het, saamneem na die land waar hulle vandaan kom. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding