Huisgenoot

79 – EN REG VIR DIE REGTE

JY SOU dink die man wat vandag hier in sy pak en das voor jou sit, is al jare lank ’n prokureur. Sy wenkbroue en slape is grys, die jare is in plooie oor sy gesig gemerk, en as jy hom vra, vertel hy jou hy is 79 jaar oud.

’n Paar jaar verby die ouderdom waarop die meeste mense in die regsberoep aftree.

Maar dan kom die verrassing: Clive Bartmann het maar twee maande gelede hier by die regsfirma Pillay Thesigan Ingelyf in die Kaapse middestad ingeval. En nee, hy het nie op sy oudag besluit om terug te keer na sy ou beroep om die jongeres touwys te maak nie – dit is sy heel eerste werk in die regswese. Clive, wat in Krugersdorp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related