BENEDICT SE ONTVOERING IN SA
Terwyl hy besig was om die minireeks To the Ends of the Earth in Suid- Afrika te verfilm, het BENEDICT CUMBERBATCH een van die traumatiesste ervarings van sy lewe deurgemaak.
Benedict en sy vriende was op pad terug van ’n duikuitstappie in Durban toe die wiel van hulle kar bars.
Terwyl hulle besig was om dit te ruil, is hulle deur ’n groep gewapende mans aangeval wat hulle beroof en daarna met hulle rondgery het. Hulle is vasgebind, en op ’n kol is Benedict gesê.