Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG

PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 526

KOMPETISIEVRAAG

Watter sterrebeeld is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week se prys is B. Nel se Derick Hougaard: Die ware storie van die liefling van Loftus (Tafelberg, R260).

“Dié seun is vir groot dinge bestem.” So het Derick Hougaard se afrigters geglo. Op die bloedjong ouderdom van 19 verower hy die Curriebeker vir die Blou Bulle én verbeter Naas Botha se eindstryd-punterekord. Maar toe begin dinge verkeerd loop vir die liefling van Loftus.

Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en ’n pilverslawing het hom laat steier.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related