Landbouweekblad

‘Rooigrond was nie maklik uit’

DIE JONG Doyer het landbou-ekonomie aan die Universiteit van Pretoria (UP) gaan studeer met die plan om te gaan boer, maar ’n beurs om sy meestersgraad aan die Universiteit van Gent in België te behaal, het sy loopbaan op ’n heeltemal ander pad geplaas.

Met sy terugkoms het hy ’n dosent in landbou-ekonomie aan die UP geword en verder studeer. In dié tyd is hy deur prof. Johan van Rooyen by die aktiwiteite van die destydse Landboubesigheidskamer (vandag Agbiz) betrek, waar hy later as hoofbestuurder die organisasie deur ’n belangrike hervorming

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad4 min read
Nampo-koors Bly Hoog
VOORBEREIDINGS om te sorg dat die Bothaville-vleismark genoeg vleis en ander produkte beskikbaar het vir Nampo-gangers begin elke jaar reeds in Maart in aller yl. “My grootste klante tydens die Nampo-week is die restaurante in die Fanie Ferreirasaal.
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe

Related