Vrouekeur

Kosdrome

Voedselonsekerheid is iets wat nie weggewens kan word nie. Daarom dat iZindaba Zokudla, ’n Soweto-gegronde inisiatief waardeur opkomende swart boere bemagtig word, dr Naudé Malan so na aan die hart lê.

Kortliks behels dit dat dr Naudé ontluikende, stedelike entrepreneurs met belanghebbendes in die landboubedryf in kontak bring en sodoende geleenthede tot samewerking en aksienavorsingsmetodes skep. In die proses word op plaaslike voedselekonomieë in townships gefokus sodat armoede deur middel van sistemiese verandering verlig kan word.

iZindaba Zokudla beteken – losweg uit Zoeloe vertaal – “gesprekke oor die kos wat ons almal saam eet”, verduidelik dr Naudé (49), ’n senior lektor in antropologie en ontwikkelingstudie aan die Universiteit van Johannesburg (UJ).

Hy het dit in 2013

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur3 min read
DÍS hul GEHEIM!
Dié sangeres en voormalige Boer soek ’n vrouaanbieder Leah glo aan ’n goeie sonroom. “Ek het nooit besef hoe belangrik dit is om elke dag sonskerm te dra nie, maar ek het dit sommer vinnig by my roetine ingepas en daar gaan nie ’n dag verby wat ek ni
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related