Landbouweekblad

20 jaar van Boran-towerkrag

Fokus UITBLINKERSPROMOSIE

Vanjaar was ’n ongelooflike jaar vir die Boran-beesras in Suid-Afrika. Die Boran-beestelersgenootskap is 20 jaar gelede gestig en vanjaar wil die raad die uitblinkers vier. Dié uitblinkers is niemand anders nie as elke lid van die Boran-span.

Hierdie gedugte Boran-span bestaan uit Christopher Havenga, ook bekend as Mnr. Boran, en Christopher is die tegniese raadgewer vir die ras. Dan is daar die kantoorbestuurder, Christine van der Merwe, wat bygestaan word deur die administrasiebeampte, Marlene van Metzinger, en die tegniese administrateur, Jeannie du Plessis.

Saam het hierdie handjie vol mense die afgelope tyd ongelooflike goeie werk vir die Boran-ras asook vir die telers gedoen. Soms voor die skerms, maar die meeste van die tyd het hulle agter die skerms geswoeg en gesweet.

Die Boran-raad wil van hierdie geleentheid gebruik maak om elkeen hartlik te bedank vir die passievolle wyse waarop hulle die werk aanpak en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related