Huisgenoot

‘EEN JAAR, SOVEEL DRAMA’

NOG ’N PAAR SKOKKE

OPLAAS VAS

Meer as twee jaar lank het mense gewonder of dit nie ds. Liezel de Jager se man was wat haar in Oktober 2021 in die oprit van die Amanzimtoti-pastorie verwurg het nie.

Toe haar man, Werner, in November op ’n hoewe buite Bloemfontein vasgetrek word, was daar ’n foto van sy vrou in sy huurhuis, en notas oor hoe om die lewe met moed aan te gryp.

Hul kinders woon sedert die moord by haar ouers. Henk en Salomé van Zyl se skoonseun sal na verwagting volgende jaar verhoor word.

IN SY HUURHUIS WAS NOTAS VAN HOE OM DIE LEWE MET MOED AAN TE GRYP

WAAR ’N ROKIE TREK, SMEUL ROMANSE

G’n mens sou dit kon opmaak nie. ’n Veroordeelde verkragter en moordenaar slyt sy dae agter tralies. Hy bekonkel ’n plan om te ontsnap. Sy meelopers smokkel ’n lyk by die tronk in om sy plek in sy sel in te neem. Hulle steek die lyk aan die brand, en dit verkool.

Hy huppel by die tronk uit – en leef byna ’n jaar lank alte lekker terwyl hy agter personas wegkruip.

En toe bars die bom: Die man wat in Junie 2022 in ’n winkelsentrum in Sandton af-geneem is, is Thabo Bester. Hy is nié dood soos die tronkowerhede verkondig het nie. Die lyk wat in Mei 2022 in sy sel in die Mangaung-gevangenis in Bloemfontein gevind is, was nooit syne nie. En dit het twee joernaliste van GroundUp, Marecia Damons en Daniel Steyn, gevat om die bisarre waarheid van sy ontsnapping te ontbloot.

Die tronkvoël vlug saam met sy beeldskone minnares, die getroude glansdokter Nandipha

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related