Huisgenoot

DRAMA SONDER EINDE

DIE SOFA VAN (BEWEERDE) SONDES

Geen president kan ooit heeltemal gemaklik sy sit kry nie – dié pos bly die warmste stoel in die land, en daar is altyd die moontlikheid dat teenstanders jou summier uit die kussings sal lig.

Maar vanjaar het PRES. CYRIL RAMAPHOSA se rusbank dalk net soveel aandag as hy gekry.

Met 2022 feitlik op sy rug was die president se politieke toekoms skielik in die weegskaal weens ’n spul Amerikaanse dollars wat om duistere redes versteek was in – ja – ’n rusbank op sy plaas, Phala Phala.

In Junie het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related