Huisgenoot

SÓ LIEF VIR MY 400+ KINDERS

HOE OP aarde onthou enige mens meer as 400 kinders se name?

Wel, dis nie onmoontlik nie. Vra maar vir Wendy Saunders.

Sy is bekend as die poppevrou van Kwa-Zulu-Natal. In Wendy (88) se huis is meer as 400 porseleinpoppe wat sy oor 60 jaar bymekaargemaak het. Elkeen het ’n naam, elkeen het ’n storie, elkeen het ’n spesiale uitrusting, en vir elkeen is sy lief. Hulle is deel van haar.

“As jy na my versameling kyk, sal jy dink dis dalk te veel. My dogter sal selfs vir jou vra wil jy nie 100 van hulle vat nie,” sê Wendy. “Maar nee, hulle is mý poppe, en ek hou van hulle.”

In die mooi ou huis in Westville, Durban, net anderkant die see, lyk dit van buite soos ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related