DIE 24-jarige Kapenaar is nou te sien in nie een nie maar twee Showmaxreekse!
Hy is Trevor in Spinners en vanaf 7 Desember is hy te sien as Dawie in Trompoppie.
In Spinners speel hy die beste vriend van Shane (Dillon Windvogel) en Jackie (Stephren Saayman) wat later vriende word met die hoofkarakter, Ethan (Cantona James).
“Trevor is eksentriek, soms onbewus van sy omgewing, maar lieflik en dien dikwels as die komiese verligting. Hy