Vrouekeur

MAN van vele TALENTE

Daar’s min mense wat soveel beroepe op hul kerfstok het soos die 41-jarige DuPreez Strauss – musiekregisseur, TV-, radio-en teatervervaardiger, komponis, skrywer, akteur, rolverdelingsagent, orkesdirigent, model en TV-aanbieder.

Dis omtrent ’n mondvol en niks vreemds nie wanneer mense vir hom vra: “Maar wat doen jy nou eintlik?”

Sy antwoord is gewoonlik: “Ek is ’n kunstenaar wat in verskillende media werk.” Dan voeg hy by: “Eintlik is al die verskillende beroepe wat ek beoefen soos die kante van een juweel. Al mag dit klink of ek ’n scatterbrain is, maak dit heeltemal sin in my kop,” verduidelik hy.

DuPreez se een groot passie, musiek, het reeds op vyfjarige ouderdom vlam gevat.

“Ek het gereeld net op ons klavier getokkel en my ma-hulle het besef die getjommel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker

Related Books & Audiobooks