Huisgenoot

Griekse mitologie

DIE mense van O u Griekeland het stories met mekaar gedeel wat van geslag tot geslag oorgedra is. Hierdie verhale word mites genoem en vorm saam die mitologie van die antieke Grieke.

Hierdie stories het gegaan oor gode, godinne en helde wat dikwels betrokke geraak het by die lewens van gewone mense. Soms het hulle die mense gehelp, maar ander kere het die gode nogal baie moeilikheid veroorsaak!

Mites leer ons lesse oor die belang van dapperheid, die waarde van intelligensie, en die verskil tussen reg en verkeerd.

Die Griekse mitologie was ook ’n van die wêreld om hulle, en enigiets buitengewoons wat in hul lewe gebeur het. Daarmee het hulle ook probeer verklaar hoe die wêreld geskep is, en hoe die weer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related