Huisgenoot

ACHILLES DIE HELD

ACHILLES was ’n halfgod en een van die vernaamste helde in die Griekse mitologie – die storietjies wat die Grieke vertel het om die wêreld te verstaan. Hy was die grootste Griekse held van die Trojaanse Oorlog, een van die belangrikste gebeure in dié mitologie. Maar hy het een swak plek gehad – sy hak.

DIE LEWE VAN ACHILLES

1 VROEË LOT

● Die hoofgod, Zeus, raak op die seenimf Thetis, ’n godin, verlief en wil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related