Huisgenoot

Antieke Egipte

EGIPTE is ’n land in die noordooste van Afrika. Wanneer ons oor antieke Egipte praat, verwys ons na die Egiptiese beskawing wat meer as 3 000 jaar (van 3150 v.C. tot 30 v.C.) een van die magtigste en stabielste beskawings in die geskiedenis van die wêreld was. So vroeg as 6000 v.C. het mense hulle in klein nedersettings in Egipte gevestig. Mettertyd het hierdie nedersettings in twee streke saamgesmelt: Benede-Egipte in die noorde en Bo-Egipte in die suide. Omstreeks 3100 v.C. is hierdie streke deur koning Narmer verenig.

Geskiedkundiges verdeel Egipte se lang geskiedenis in drie periodes. Dit is die tye van die Ou, Middel-en Nuwe Koninkryk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related