Huisgenoot

Sprokies en fabels

In die Klaskamer

WANNEER ons van sprokies praat, dink ons aan kort verhaaltjies met karakters soos feetjies, reuse, kabouters, drake, meerminne, monsters, prinse en prinsesse in koninkryke ver, ver van hier. Kan jy glo, sommige is al duisende jare oud!

VERMAAK EN LERING

Mense vertel al stories. Hulle het dit gedoen om die te verdryf, te beskryf of om te verwoord. Soms het hulle die stories vertel om kinders te leer en hulle te help om goeie mense te wees. Die karakters in dié stories kon wees wat hulle het, wat hulle het of selfs wat kon praat. Voor hierdie stories neergeskryf is, is dit deur kinders wat die stories by hul ouers en grootouers gehoor het en het aan hul eie kinders.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related