Huisgenoot

’N HISTEREKTOMIE VIR MY LEWE

HOE verduidelik jy aan ’n 11-jarige sy het ’n gevaarlike soort kanker – en sy kan net gered word as ’n stuk van haar binnekant uitgehaal word?

Wanneer Suné Herselman na haar dogtertjie kyk, wil sy net huil. Sy het nie geweet hoe om dit vir haar kind te sê nie, want sy kon dit self nie verstaan nie.

Haar dogter het onlangs nog met poppe gespeel; nou moet sy ’n siekte trotseer wat meestal eers voorkom by vroue aan die ander kant van 50.

Baarmoederkanker is onlangs by Nita-Jané gediagnoseer, en nie net moes sy hoor sy het ’n lewensbedreigende siekte nie; sy het ook ’n histerektomie nodig om te keer dat die kanker versprei.

Haar familie is verpletter. En die dokters

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related