Kuier

’N HISTEREKTOMIE OP11, OF EK STERF

WARE LEWENSDRAMA

Hoe verduidelik jy vir ’n 11-jarige sy het ’n gevaarlike soort kanker – en sy kan net gered word as ’n stuk van haar binnekant uitgehaal word?

Wanneer Suné Herselman van Kimberley in die NoordKaap na haar dogter kyk, wil sy net huil. Sy het nie geweet hoe om dít vir haar kind te sê nie, want sy kon dit self nie verstaan nie. Haar kind het onlangs nog met poppe gespeel, nou moet sy ’n siekte trotseer wat meestal eers voorkom by vroue tussen 40 en 60.

Baarmoederkanker is laas jaar by haar dogtertjie, Nita-Jané van der Berg, gediagnoseer. Nie net moes sy hoor sy het ’n lewensbedreigende siekte nie, sy moes ook ’n histerektomie kry om te keer dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related