Huisgenoot

’N BABA MIDDE-IN MY KANKERSTRYD

SOOS baie ma’s is sy bedags by die werk doodmoeg, want haar babaseuntjie van nege maande hou haar dikwels snags wakker. En wanneer sy tuiskom, moet haar oudste kind, Ava (7), ook nog aandag kry.

Maar Angelique Jonas sal selfs die moeilikste dag vir niks verruil nie, want net ’n jaar gelede het sy teen ’n seldsame velkanker gestry – en gevrees dat sy in die proses haar ongebore baba sou verloor.

Sy was ses maande swanger met Ethan toe melanoom by haar gediagnoseer is. Die dokters het haar gewaarsku sy sou waarskynlik haar kind verloor. “Hulle het my ongebore baba behandel asof hy ’n ‘dit’ was,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related