Kuier

Avril, TV SE DROMER

VERMAAK

Dis oukei as jou dorpie nét twee strate het. Dan loop jy daai paar strate in Loerie in die Oos-Kaap plat van die een ent na die ander. En jy stop nie daar nie. Jy loop verder die lewe in – al ís jy bang en weet jy nie waar die eindbestemming is nie – dan skep jy vir jou die wêreld wat jy wil hê. Só sê Avril Albetti (38).

Vandag maak sy teenoor Kuier oop oor daai glitz-en-glam-lewe wat jy so sien op TikTok. Sy’s mos altyd uitgetof in die beste: Gucci, Chanel, Versace – noem maar op.

En “antie Avril” se pittige sêgoed laat haar 175 000 followers skater, soveel só dat sy spog met 5,9 miljoen likes op haar video’s.

Haar sukses is gebore uit bloedsweet, en ná al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related