Landbouweekblad

Boere bring hoop deur die krag van kuns

Inspirasie

Wanneer Wynne Smith van Eston in die KwaZulu-Natalse Middelland in hul distrik rondry, word sy oral begroet met waaiende, glimlaggende kinders wat van die skool af huis toe stap.

“Dit is vir my so lekker. Dit voel of ek ’n verskil maak in kinders se lewe, én ek is bevoorreg om in daardie skole te kan werk,” gesels sy telefonies oor die Eston-uitreikaksie wat sy in 2020 saam met Robyn Armstrong begin het.

“Ek glo daaraan dat liefde die wêreld gaan verander. As ons nie met mense connect nie, gaan ons nooit verandering sien nie,” verduidelik sy haar filosofie.

Saam met ’n groep van sowat 25 vrywilligers, almal boere se vroue uit die omgewing, bied hulle kunsklasse aan by vier laerskole – Hope Valley Primêre Skool, Fairleigh Primêre Skool, Thorner Primêre Skool en Cosmoore Primêre Skool – vir 435 kinders van 7 tot 15 jaar oud.

Die kinders leer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related