Huisgenoot

KAREN KOKKEDOOR

DIT was veronderstel om ’n hoogtepunt te wees: die eerste dag van opnames vir kykNET se reeks Kokkedoor: Vuur en vlam. Maar vroeg daardie oggend word die dagvaarding om ’n egskeiding afgelewer, en haar lewe stort in duie.

“Weet jy hoe moeilik is dit om voor ’n kamera te sit en lag, maar binne is jy hartseer?” vra Karen Els (46). “Maar dit was ook my dryfkrag. Ek het geweet wanneer ek daar uitstap, het ek niks oor nie. Ek moes toe besluit: Wil ek wen, of wil ek huis toe gaan?”

En dis goed sy het gebly, want daar wen Karen die kompetisie toe sowaar.

Dit was die kreatiwiteit en braaivaardighede van Karen en haar spanmaat, die sjef Gert Joubert,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related