Huisgenoot

GESONDER NÁ SIEKTESKRIK

OP DIE kassie sien ons haar nou weer as die bobaasbakster van Merweville wat al die dorpenaars se monde met haar tuisgebak volstop. Maar ’n heel ander toneel het in Nicole Holm se eie kombuis afgespeel toe die aktrise, wat Hanli in Die boekklub speel, haar eie bakvernuf op die proef gestel het.

Tydens die inperking het sy maande lank die perfekte suurdeegbrood probeer bak, so ewe met ’n gisplantjie wat sy self gekweek het. Maar keer op keer het dit so plat soos ’n pannekoek uit die oond gekom. “Ek het êrens gelees jy moet dit in die oond sit met die liggie aan vir hitte, maar nee, selfs dít het nie gewerk nie,” vertel sy vandag.

Gelukkig verknies Nicole

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related