Huisgenoot

BOETIE IS BYNA HIER!

MA EN dogter dra bypassende pienk rokkies waar ons hulle in ’n parkie net ’n hanetree van hul huis in Kaapstad ontmoet. Dit was die driejarige Alexa wat vir haar aktrise-ma, Roeline Daneel (38), gesê het hulle moet pienk dra. “Ons lyk nes Barbie,” merk Roeline nou op.

Alexa kom speel gereeld in dié einste parkie, maar vandag dra sy haar spesiale “partytjieskoene”, soos haar ma dit noem, vir Huisgenoot se fotosessie.

Sy is nie mal oor foto’s nie, het Roeline vooraf gewaarsku, maar klein Alexa glimlag tog vir die kamera en hou af en toe haar mamma styf vas. “Dankie dat jy so mooi glimlag. Jy is ’n liewe kind,” sê Roeline.

Voor die voel? Dink jy hy skop?”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related