Huisgenoot

MY ARM VIR MY KIND

DIE eerste deel van die storie gaan oor roerende hondeliefde. Die vriendelike hond wat deur ’n gesin aangeneem is om hul oudste seun te troos nadat sy vorige hond dood is.

’n Ware huishond wat deur sy gesin bederf is en graag met ’n bal gespeel het wat die kinders vir hom skop. Hy was dikwels ’n skaduwee wanneer die ma in die kombuis rondbeweeg.

Hoe, wonder ’n mens, kon so ’n mooi storie in ’n gruwelverhaal verander?

Sedert Marius en Linda Venter van Benoni aan die Oos-Rand hul hond Zeus drie jaar gelede op drie weke aangeneem het, het dié bullterriër gekruis met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Van Naïef Tot Kragdrag
DIE modereeks waarvan sy nou amptelik die gesig is, sluit in kantoordrag, oorjasse, rokke en selfs ’n skouersakkie wat na haar vernoem is, die “Monica”. Al dié klere is volgens die vervaardiger ontwerp om die beeld van ’n sterk vrou uit te straal, ee
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
Huisgenoot Sê
POST MALONE EN MORGAN WALLEN Sy gesig vol tatoes kan dalk vir baba bang maak, maar sy rap en sang bekoor. Kyk nou maar hoe dié eksentrieke Amerikaner se duet met die countryster Morgan Wallen die rekords laat spat! “IHadSomeHelp” wasindietweedeweek v

Related