Huisgenoot

ONS LEWE ONDER DIE KOEËLS

HAAR ma het haar al gewaarsku om so min as moontlik buitentoe te gaan. Met bendegevegte wat net skielik kan losbreek, is niemand seker van hulle lewe nie.

Soos baie ander tieners is Tania (’n skuilnaam) mal daaroor om tiktoks te maak. Op ’n dag kon sy nie die versoeking weerstaan om ’n video saam met ’n vriend buite die bure se huis te gaan verfilm nie.

Dit moes net ’n bietjie pret gewees het, maar buite in die straat het twee bendes op mekaar begin skiet. Toe ’n koeël Tania in die agterkop tref, het sy nie eens besef sy is gewond nie.

Sy onthou net dat sy op haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related