Kuier

TRAGIESE VERLIES

Daar is absoluut niks erger vir ’n ouer as om ’n kind aan die dood af te staan nie. Absoluut niks kan meer verwoestend wees as om die kind te begrawe aan wie jy geboorte geskenk het nie. Dis ’n diep seer waarvoor geen ouer hulle kan voorberei nie, maar dit kan gebeur en dan moet ’n ouer die seer, wrede werklikheid trotseer van ’n wêreld sonder hul kind …

Selina Toll (59) van Mosselbaai in die Wes-Kaap ken ongelukkig dié diepsnydende seer alte goed.

Sy het in die bestek van net twee jaar drie van haar vier kinders aan die dood afgestaan en vir haar is die verlies“onbeskryflik” en“onmenslik”.

In 2019 het Selina haar dogter Jenine Januarie (27), aan kanker verloor. Jenine het vir jare teen dié siekte geveg, maar het in April 2019 haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related