Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Op die 12de beweeg die dreigende Mars by jou teken uit. Kalmte en vrede behoort dan weer te heers in teenstelling met die onrustigheid en irritasie van die afgelope ruk. Die nuwemaan is ook in jou teken. Sorg dat jy jou bedoelings vir die volgende jaar in jou lewe stel. Jy en jou lewensmaat is tans in beheer van jul finansiële sake. Sorg dat die boeke balanseer en jul belasting bygewerk is. Dit sal julle albei gemoedsrus gee.

GELUKKIGE NOMMERS 47, 13, 11, 9, 12, 22

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Dit is vir jou ’n belangrike week, want jou heersende planeet, Mars, verwissel van teken en kom in joune

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related