Huisgenoot

JOU STERRE

STEENBOK

21 DES – 20 JAN

As jy nog nie besef het dat jy tans die middelpunt van al die aandag is nie, is die kans goed dat jy hierdie week sal.

Met Mercurius wat by die huidige planete in jou teken aansluit, is jy nie meer sonder ’n stem nie en gretig om dit aan die wêreld te wys.

Lug jou mening en standpunte met die wete dat jy wel weet waarvan jy praat. Voeg hierby ’n nuwemaan in jou teken op die 11de en jy kan op ’n skoon lei begin.

JOU GELUKKIGE NOMMERS

6, 24, 42, 43, 37, 8

STEENBOK: EIENSKAPPE

■ Ernstig korporatief en gesofistikeerd.■ Die rots van Gibraltar.■ ’n Wrang sin vir humor, skerp en skerpsinnig.■ Speel dit veilig en is superrealisties.■ Hou van ouer mense.■ Is pynlik stiptelik.■ Skep altyd die indruk dat dit goed gaan en kla nie sommer nie.■ Is ’n werkoholis en werk, werk, werk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related