JOU STERRE
May 22, 2020
3 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
KREEF
21 JUN – 21 JUL
Die netwerker Mercurius beweeg vandeesweek in jou teken in, wat beteken dis nou die regte tyd om jou voelers uit te steek, al is jy ’n skaam Kreef. Jy vind dalk tydens nuwe gesprekke ’n lewensmaat wat aan jou behoeftes voldoen, beroepsmense wat jou loopbaan bevorder of ’n wonderlike vriendekring waar jy voel jy hoort. Maak gebruik van geleenthede om aanlyn kontak te maak met jou gemeenskap, al is jou huis jou hawe.
GELUKKIGE NOMMERS 28, 19, 52, 3,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days