Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUN – 21 JUL

As jy ’n tipiese Kreef is, het jy waarskynlik af en toe tyd nodig om in die behoeftes van jou liggaam, verstand en siel te voorsien. Dit is dus ’n geskikte week om van die dolle gejaag te ontsnap, jouself van die sosiale toneel te onttrek en op jou eie heil te konsentreer. Jy wil dalk ’n paar uur in die natuur verwyl, met opbeurende leesmateriaal opkrul, joga of meditasie beoefen of ’n spirituele praktyk afstof en hervat wat op die agtergrond geskuif was.

GELUKKIGE NOMMERS 41, 6, 25, 37,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related