Huisgenoot

JOU STERRE

WATERDRAER

21 JAN – 18 FEB

Vandeesmaand se volmaan val oor jou liefde en verhouding, en beklemtoon die dinge wat aandag en oplossing verg. Al dink jy dalk nie so nie, is jy geneig om op ’n afsydige en verwyderde manier oor te kom. Dit is tyd om te wys dat jy ook gevoelens het. Loop daarom die risiko en sê hoe jy voel. Iets wat in jou onbewuste broei, kan lei tot slapelose nagte en vreemde drome, maar alles sal binnekort sin maak.

JOU GELUKKIGE NOMMERS

1, 6, 19, 29, 8, 3

WATERDRAER – LIEFDE EN ROMANSE

Verkies om ’n verhouding as vriende te begin.   Omdat hulle afsydig is, gee hulle die indruk dat  Hou glad nie van besitlikheid nie.   Bang om hul onafhanklikheid te verloor.   Glo in gelykheid in verhoudings.   Hou van ruimte en wil nie ingehok voel nie.   Wil nie voorgesê word nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related