Baba & Kleuter

BRAAI VAN KINDSBEEN AF

DANKIE, JAN BRAAI!

y Eerste JanBraai Boek is die beste bekendstelling tot braai vir kleintjies. Dit bevat vertalings van basiese braaiterme in Engels, Afrikaans, Xhosa en Zoeloe, asook stappe met foto’s oor hoe om gunstelingbraaigeregte soos chakalaka en geroosterde malvalekkers te maak. Dis geskik vir kinders van drie tot ses jaar oud, maar selfs volwassenes wat met basiese braaibeginsels sukkel, sal sommer baie uit die boek wys word. Dis amper so goed soos om Jan Braai self in lewende lywe langs jou vuur te hê. Die boek skep ’n wonderlike geleentheid vir kinders en ouers om te bind om ’n gedeelde liefde vir braai.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related