Baba & Kleuter

Pyn wat strek

Dink daaraan: As jy ’n vrou is met ’n gemiddelde gewig en lengte, is die ligament wat jou baarmoeder en bekken met mekaar verbind, 3 tot 5 cm lank. Maar nou word jy swanger en hierdie einste ligament wat jou baarmoeder ondersteun, begin rek – en word tussen 15 en 20 cm lank. Geen wonder dus dat die meeste vroue ligamentpyn kry terwyl hulle swanger is nie.

HOE WEET EK DIS LIGAMENTPYN?

Talle swanger vroue voel pyn laag onder in hul buik – dis gewoonlik ligamentpyn. In groter swangerskappe kan jy die pyn ook aan die kante van jou baarmoeder voel. Soms is dit net ’n ligte pyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related