Huisgenoot

ONE PIECE

WAAROOR DIT GAAN

Die kykerresensies verklap hoe gewild hierdie nuwe Netflix-reeks reeds is. Op Rotten Tomatoes kry One Piece 83%, en op IMDb ’n skitte-rende 8,5 uit 10.

Dis gegrond op die gelyknamige en supergareeks deur Eiichiro Oda, wat die gewilde man meeste verkope ooit in Japan gehad het.

Die held, Monkey D. Luffy, smag na ’n lewe van avontuur en verlaat sy klein dorpie op soek na die legendariese skat genaamd “The One Piece”. Want wie dit ook al vind, sal die kodie seerowers word! ning van

Maar eers moet hy ’n bemanning saamstel en ’n skip vind om die uitgestrekte oseaan mee te fynkam.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related