Huisgenoot

AFRIKA IN ANIMASIE al so

Kizazi Moto: Generation Fire, ’n produk uit Disney+ se stal, is g’n gewone reeks nie.

Dis ’n versameling van 10 oorspronklike stories uit verskillende lande. Elke unieke verhaal is ook geskep en ge-skryf deur regisseurs van dié spesifieke land.

Maar ’n mens sal nie tradi-sionele sprokies hier kry nie – elkeen is ’n aksiebelaaide wetenskapsfiksieverhaal.

Hoe cool is dit nie!

En net sodat jy weet, dit is witwarm animasie dié. Die hoof-uitvoerende vervaardiger is die Amerikaner Peter Ramsey, wat ook verantwoordelik was vir die Oscarbekroonde Spider-Man: Into the Spider-Verse (2018) en Spider-Man: Across the Spider-Verse (tans in ons fliekteaters).

Anthony Silverston, een van die uitvoerende vervaardigers, sê is elke kortfliek baie anders, so elkeen gaan ’n verrassing wees.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related