Huisgenoot

AGTER DIE SKERMS VAN FLIEKTREFFERS

SARAFINA!

’IN DIE 1980’s was die Markteater in Johannesburg ’n ware smeltkroes van kultuur en kuns. Daar is die liedjieskrywer en dramaturg Mbongeni Ngema se baanbrekersmusiekspel Sarafina! in 1987 die eerste keer opgevoer. John Kani was die regisseur, en die toe nog onbekende 16-jarige aktrise Leleti Khumalo het die hoofrol vertolk.

Die storie is gegrond op die opstand by Morris Isaacson Junior High, die toneel van jeugbetogings tydens die Soweto-opstande van 1976. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related