Huisgenoot

DIE SIN IN AL DIE CHAOS

DALK het jy al gehoor van opgaarders – mense wat hul huis vol allerlei dinge prop tot hulle hulle skaars kan roer.

Gelukkig is jy nie so nie, dink jy dalk. Daar staan tog nie stapels ou boeke en tydskrifte in jou gange nie, jou motorhuis is nie vol stukkende masjiene en bokse ou speelgoed nie.

Maar wat maak jou so seker jy is nie wel ’n opgaarder nie?

’n Belgiese fotograaf het onlangs besluit om al die besittings in haar huis – selfs elke dingetjie in haar laaie en kaste – een vir een af te neem.

En tot haar verbasing het sy besef haar huis – wat op die oog af so netjies en ge-orden lyk – is eintlik redelik deurmekaar en so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Van Naïef Tot Kragdrag
DIE modereeks waarvan sy nou amptelik die gesig is, sluit in kantoordrag, oorjasse, rokke en selfs ’n skouersakkie wat na haar vernoem is, die “Monica”. Al dié klere is volgens die vervaardiger ontwerp om die beeld van ’n sterk vrou uit te straal, ee
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
Huisgenoot Sê
POST MALONE EN MORGAN WALLEN Sy gesig vol tatoes kan dalk vir baba bang maak, maar sy rap en sang bekoor. Kyk nou maar hoe dié eksentrieke Amerikaner se duet met die countryster Morgan Wallen die rekords laat spat! “IHadSomeHelp” wasindietweedeweek v

Related Books & Audiobooks