Landbouweekblad

Van bastion in die landbou tot ashoop

Manie

’n Mens sou dink die onlangse vrywillige likwidasie van Zebediela Sitrus was die laaste spyker in die doodskis van dié eertydse bastion van Suid-Afrikaanse sitrusuitvoer. Maar, nee. Die landgoed waar tot 400 miljoen lemoene per jaar in die laat 1970’s geproduseer is, word nou nog stuk-stuk afgebrand ook.

Niemand kan met sekerheid sê wie agter die brande sit nie, maar een ding is seker: Die kans raak baie skraal dat enige belegger die landgoed weer uit die as gaan probeer optel.

Manie wil nou nie swartgallig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related