Landbouweekblad

Private sektor suig agterspeen

Manie

Terwyl almal asem opgehou het om te hoor wat van John Hume se Platinumrenosterprojek gaan word, het Manie gewonder wat van die res van Suid-Afrika gaan word met die regering wat klou aan mag, terwyl alles om ons ten gronde gaan.

Hume besit omtrent 2 000 witrenosters wat hy op sy wildsplaas naby Klerksdorp in Noordwes teen groot koste teen stropers beskerm en daagliks voer. Hoewel die regering ander syfers voorhou, meen kenners Hume het omtrent soveel renosters as wat daar in die Krugerwildtuin oor is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Droog Rosyne Aan Stokke Vir Minder Risiko’s
Hoë insetkoste en boerderyrisiko’s kan enige soort boerdery wurg in sy strewe om wins te maak. Daarom moet ’n boer voortdurend nuwe planne maak om vooruit te boer. ’n Boer maak immers ’n plan. Rosyntjieboere langs die Oranjerivier wat die ideale droë

Related