Kuier

IN FAMILIE TOEGEVOU

Sy probeer meestal positief bly, want dís hoe haar bekende kosskrywer-sus wil hê hulle vorentoe moet beur. Maar Gadija Sydow-Noordien (49) erken ruimhartig: sy hét haar oomblikke. Dan “ugly cry” sy uit haar keel uit oor haar tweelingsus, Fatima Sydow, se fase 4-kankerstryd. “Ek huil so hard dat selfs my man (Yaseen) skrik, maar as ek klaar is, voel ek beter. Ons moet sterk staan saam met Fatima.

“Maar ek sal lieg as ek sê dat ek nie soms crumble en lekker uitrafel nie,” vertel sy vanuit haar huis in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte.

Soms hoor jy darem nog van die kwinkslae deurskemer waarvoor dié gewilde -duo so geliefd was op TV. Laas jaar het Gadija ook haar eie gesondheidstryd beleef ná ’n ernstige beroerte-aanval. “Ek sukkel nog soms, maar oor die algemeen gaan dit baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related