Kuier

HAAR LEWE NÁ TRONK EN ZEPHANY

IN DIE NUUS

'n Yskoue bries waai vandag oor die Kaapse Vlakte. Tóg is daar die belofte van die lente in die lug. Netso wink ’n nuwe seisoen ook vir die vrou wat skuil van die buitewêreld se oë binne haar grys huisie.

Haar winter in die tronk was sewe jaar lank. Lavona Solomon, die ontvoerder en grootmaakma van Zephany Nurse, is onlangs op parool vrygelaat. Sy sal die laaste drie jaar van haar vonnis onder korrektiewe toesig uitdien. Soort-van vry.

Dis stil en rustig hier in die straat waar die huise naby mekaar staan. As jy nie van beter geweet het nie, sou jy nooit kon raai dat daar tussen die vier mure van een van dié huise gebeure afgespeel het wat twee families heeltemal uitmekaargeruk, en wêreldwyd opslae gemaak het nie.

Dis die einste grys

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier3 min read
'N Plekkie In Die Son Vir Almal
Brenden As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so

Related