Huisgenoot

VERLOOF NÁ HY VIR MY BAKLEIV

VIR Zephany Nurse was “gesin” lank ’n moeilike begrip. Daar is die pa en ma wat die lewe aan haar geskenk het. Maar daar was ook ’n tweede gesin, dié van die vrou wat haar as baba ontvoer en as haar eie grootgemaak het. Oor die jare heen is lesers ontroer deur die verhaal van dié meisie wat tussen twee gesinne verskeur is.

Maar volgende jaar gebeur iets groots in Zephany (25) se lewe: Sy bou aan haar eie gesin wanneer sy in die huwelik tree met ’n man wat haar onvoorwaardelik liefhet. Sedert sy in 2015, sewe jaar gelede, moes uitvind die ouers wat haar grootgemaak het, is nie haar geboorte-ouers nie, moes sy diep in haarself

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related