Huisgenoot

IN SPIEKERIES SE SPORE

DINGE het vir my begin toe ek as kind vir die eerste keer vir Spiekeries op die draadloos gehoor het.

Gerhard Viviers het op dieselfde dorp as ons gewoon. Op Brits was hy ’n dorpslegende en ’n held. Ons het hom geken as die oom op die radio.

Sy stem was altyd in ons huis as daar ’n rugbywedstryd oor die radio aan die gang was, en hy was gereeld by die rugbyklub op die dorp.

Ek is een van vyf kinders en my ouers sowel as my ouma het gesukkel om ons besig te hou. My ouma sou gereeld ’n langspeelplaat van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related