Huisgenoot

’N BAND SONDER BRIEKE

DAAR is geen twyfel oor wie die glanspaartjie van die aand is nie. Elke kop draai in hul rigting toe hulle op die rooitapyt aangestap kom. Hulle word toegejuig.

Jaden Breytenbach (18) lyk soos ’n rolprentster in sy wit snyerspak, en Jomari Louwrens (20) se seegroen rok laat die komplimente inrol. Elke paar tree word sy gevra om eers ’n bietjie in die rondte te draai sodat sy van alle kante bewonder kan word. Sy doen dit soos ’n wafferse model en straal behoorlik.

Op die oog af is hulle ’n perfekte prentjie van ’n paartjie wat ’n hoogtepunt van hul skoolloopbaan geniet: die matriekafskeid. Tog het Jomari en haar ouers tot onlangs gedink sy sal dalk nie ’n afskeid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related