SKOONMENSE
Sannie kondig haar verlowing aan, en haar pa wil weet of die mannetjie darem geld het.
Sannie, onthuts: “Pa, julle mans is almal dieselfde. Dis presies wat hy oor Pa wou weet!”
KASOEPIE
GEHEIMHOUDING
Navorsing het getoon jou eggenoot is die beste persoon om ge-heime mee te deel. Hulle sal