Huisgenoot

JOU STERRE

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

Van die oomblik dat jou planeet, Mercurius, op die 15de begin vooruit snel, sal jy aanvoel dat die ergernis en irritasie van die afgelope drie weke tot ’n einde kom. Daarby val die nuwemaan op dieselfde dag in jou teken en gee jou die geleentheid om jou innerlike horlosie reg te stel en ’n nuwe begin te maak. Probleme in verhoudings sal waarskynlik nie opgelos word nie. Dis nutteloos om die kwessie tot ’n punt te probeer dwing.

GELUKKIGE NOMMERS

4, 12, 47, 50, 20, 6

VIRGO-KENMERKE

Orde, orde, orde

Perfeksionisties en puntenerig

Kantoordokter en -kruidenier

Kommerkous en aandag aan besonderhede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related