Huisgenoot

MY PYN VOOR TREINRIT

POLISIEMAN of speurder, het hy kleintyd altyd geantwoord wanneer mense hom gevra het wat hy eendag wil word.

Vandag verstaan hy dit was nie die avontuurlike lewe van ’n misdaadbevegter wat vir hom so aanloklik geklink het nie. Hy het eerder die onderdrukte behoefte gehad om die vrou te konfronteer wat so afwesig in sy lewe was. “Wanneer ek daaraan dink, was dit omdat ek my ma wou gaan opsoek om die antwoorde oor daai vrae wat ek as kind gehad het – oor waar sy was – uit haar te kry.”

Johnny Davids (46) het toe nooit die lang arm van die gereg geword nie. Inteendeel, hy is nou al jare lank ’n gereelde kuiergas in die land se televisiekamers as SuperSport-kommentator en -aanbieder – en nou ook as medeaanbieder van kykNET se nuwe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related